Top

Avondier

Geniet die AVONDIER!

Dit is skoolvakansie, maar Luan en sy vriende wil meer leer oor Suid-Afrika. Luan vra sy ouers of hulle almal op ’n avontuur kan neem deur Suid-Afrika in die “Towertrok”. Luan, sy familie en al sy vriende toer deur Suid-Afrika en besoek ikoniese bestemmings waar hulle leer oor die natuur, die omgewing en ontmoet nuwe vriende op hulle reis.

Almal se gunsteling karakters!

Let’s start creating a masterpiece.